KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING
Hiermee word daar kennis gegee van die Algemene Jaarvergadering van die SAJWVHartbeestak op 9 September 2025, stiptelik om 19:00 te Kumkani Country Lodge
Daarop te let dat die Notule van AJV 2024 (jaarverslag) op die hartbees webblad(www.hartbees.co.za) verskyn.Soos per Takbeleid: Afdeling 10.2 “Verkiesing van takbestuurslede” (beskikbaar op webblad)word daar kennis gegee dat dienende bestuurslede almal beskikbaar is vir herverkiesing.
Lees meer.
|
Registrasies
|
Nuus & Kalender
|
Skiet Sake |
||
|
Mampara Van Die Jaar
|
Media |
Handelshoekie |