Hartbeestak het onlangs ’n bye bewarings projek begin. Enige lid van SAJWV of publiek is welkom om die bestuur van Hartbeestak te kontak indien hulle probleme met bye ondervind. Die bestuur sal reël dat die bye gevang word. Moet asseblief nie die bye vergiftig nie!Hartbeestak het onlangs ’n bye bewarings projek begin. Enige lid van SAJWV of publiek is welkom om die bestuur van Hartbeestak te kontak indien hulle probleme met bye ondervind. Die bestuur sal reël dat die bye gevang word. Moet asseblief nie die bye vergiftig nie!
Kontak besonderhede: Ibert Joubert 084 506 2486 of Cornè Jordaan 082 928 6082
Die tak het in die verlede en beplan ook vir toekoms om inligting sessies aan te bied oor die belangrike rol van Bye in die natuur.