KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING
Hiermee word daar kennis gegee van die Algemene Jaarvergadering van die SAJWV Hartbeestak op 10 September 2024, stiptelik om 19:00 te Kumkani Country Lodge
Daarop te let dat die Notule van AJV 2023 (jaarverslag) op die hartbees webblad (www.hartbees.co.za) verskyn.
Soos per Takbeleid: Afdeling 10.2 “Verkiesing van takbestuurslede” (beskikbaar op webblad) word daar kennis gegee dat dienende bestuurslede almal beskikbaar is vir herverkiesing. Dienende bestuurslede soos per tabel onder.
Registrasies
|
Nuus & Kalender
|
Skiet Sake |
||
Mampara Van Die Jaar
|
Media |
Handelshoekie |